Stoepkamertjie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stoepkamertjie is 'n klein maar bekoorlike, begrotingsvriendelike selfsorgwoonstel in die hartjie van Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Hierdie knus eenheid is ideaal vir langnaweke of kort verblyf.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie het 'n yskas met 'n vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste kan maaltye buite op die patio geniet. Die eenheid bied gaste 'n slim-TV vir Netflix en Youtube en gratis vinnige Wi-Fi.
Gerieflik is Stoepkamertjie net een minuut se stap van die strand af. Dit is ook 15 tot 20 minute se ry vanaf Monkeyland, Elephant Sanctuary, verskeie natuur- en wildreservate, en die sentrale Plettenbergbaai.
Daar was geen misdaad daar nie, nie 'n enkele voorval in die afgelope 10 jaar nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang