Stoepsit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stoepsit is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Prins Albert. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n slim-TV in die slaapkamer, met WiFi vir gaste se vermaak.
Gaste kan ook die privaat braai- en patio-area met skilderagtige uitsigte geniet.
Sentraal geleë, is die eiendom naby plaaslike winkels en restaurante. 'n Privaat ingang en gratis parkering behoort 'n gemaklike verblyf te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang