Successfully reported

Stokkiesdraai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Riaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Highly recommended! Superb location, safe, clean and well equipped. It doesn't get any better than this!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorica V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Visvang, braai en lekker kuier. Baie mooi uitsig en net wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

’n Lieflike wegbreek – iets wat elkeen nou en dan nodig het. Die beste plek vir my siel om tot rus te kom en my kop skoon te kry. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Beste vakansie nog. Dit was een van ons beste vakansies nog. Eersterivierstrand is besonders en Stokkiesdraai is perfek geleë. So naby om te stap strand toe en die uitsig is besonders. Andrea is 'n wonderlike gasheer. Dis waarde vir geld! Ons sal definitief weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Uitsonderlik. Fenominaal. Ongelooflike uitsig, so te sê privaatstrand. Veilige area, stil en rustig. 10/10 sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Mooi natuur tonele! Baie mooi uitsig op die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lebogang M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

It was good. My stay was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, met 'n ongelooflike uitsig. Baie lekker, wou nie huistoe gaan nie. Moet sê WiFi sou groot gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Stokkiesdraai
Baie dankie Adri Julle is altyd welkom. Ons sal beslis aandag gee aan WiFi

Juan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig. Die natuurskoon is verskriklik mooi en rustig. Die huis is op die strand en verskaf baie mooi uitsig. Ons het selfs walvisse sien spring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Stokkiesdraai
Baie dankie. Kom draai gerus weer stokkies by Stokkiesdraai!

Petrus V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlikke familie tyd. Stokkiesdraai het alles wat mens benodig en 'n great ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Stokkiesdraai
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer by Stokkiesdraai, julle is altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad3bf232aa23189969e5d0a9cbab19a9df6feda3d9a511300bef11130f6cdad0e998d612df4ba6407cca2d0f9906e354cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 10 mense 48 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.071237806346 24.218520820141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang