Successfully reported
+20

Stokkiesdraai

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Stokkiesdraai is 'n selfsorg-strandhuis in Eersterivierstrand, Tsitsikamma. Die huis is langs die oseaan en spog met see-uitsigte van oos na wes. Stokkiesdraai was een van die eerste huise wat op Eersterivierstrand gebou is en dit het steeds sy antieke elemente en meubels.

Eersterivierstrand is vreedsaam en omring deur natuurlike skoonheid. Die omgewing bied ook pragtige bergwandelpaaie en 'n tennisbaan.

Die huis het 4 slaapkamers en kan tot 8 tot 10 gaste akkommodeer. Daar is 3 dubbelbeddens en 5 enkelbeddens beskikbaar. Die huis het 1 volledige badkamer bo met 'n buitestort. Die ander kamers het storte en 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en 'n diepvrieskas is ook in die motorhuis beskikbaar. Die leefarea is toegerus met 'n eetkamertafel en 'n klein sitkamer. Linne word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke en toiletpapier saambring. Let asseblief daarop dat die verblyf nie WiFi of DStv het nie. Daar is slegs selfoonsein/ontvangs.

Daar is geen winkels in die onmiddellike omgewing nie; die naaste winkel is by die Gholfklub (2 km vanaf Eersterivierstrand). Gaste kan ook items by die Oudebos-plaasstalletjie koop, 8 km vanaf Eersterivierstrand. Kareedouw het 'n volledig toegeruste supermark en vulstasie (ongeveer 20 km vanaf Eersterivierstrand).

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riaan D
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended! Superb location, safe, clean and well equipped. It doesn't get any better than this!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lorica V
Gesin met tieners
5.0
Visvang, braai en lekker kuier. Baie mooi uitsig en net wat ons nodig gehad het. Baie dankie.
Jun 2025
Johan G
5.0
’n Lieflike wegbreek – iets wat elkeen nou en dan nodig het. Die beste plek vir my siel om tot rus te kom en my kop skoon te kry. Ons het dit baie gen...
Sien meer
Jun 2025
Elmien N
Gesin met klein kinders
5.0
Beste vakansie nog. Dit was een van ons beste vakansies nog. Eersterivierstrand is besonders en Stokkiesdraai is perfek geleë. So naby om te stap stra...
Sien meer
Mei 2025
Henry J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Uitsonderlik. Fenominaal. Ongelooflike uitsig, so te sê privaatstrand. Veilige area, stil en rustig. 10/10 sal weer teruggaan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Eersterivier Road, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stokkiesdraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad3bf232aa23189969e5d0a9cbab19a9df6feda3d9a511300bef11130f6cdad0e998d612df4ba6407cca2d0f9906e354cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 10 mense 48 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.071237806346 24.218520820141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang