Successfully reported
+47

Stone Haven at Nieu Bethesda

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hudson and Murray Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R825 R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Haven by Nieu Bethesda bied selfsorgverblyf en is geleë in die klein dorpie Nieu-Bethesda. Die eiendom bied 'n ware plattelandse ervaring vir gaste.

Verblyf by Stone Haven by Nieu-Bethesda bestaan uit 2 rustieke, maar gemaklik versierde kothuise, wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Die verblyf kan afsonderlik of as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 6 persone wat saam reis. Die eerste kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer; 'n kombuisie met basiese toestelle, sowel as 'n ontbythoekie. Die tweede kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n kaggel.

Stone Haven is geleë binne 1 km van 'n paar restaurante, museums en die Kitching Fossiel-ondersoeksentrum in die middestad.

Die gasheer sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of advies te gee oor watter geriewe om in die dorp te besoek met aankoms, en vir die duur van u verblyf, indien nodig, persoonlik of telefonies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontvangs goed en opgevolg later of alles ok is. Definitief weer probeer asb Padstal eetplek.
Sep 2025
Magda L
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer daar bly. Pragtige huisie wat alles gebied het wat ons verwag het. Romeo het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer daar bly.
Sep 2025
Jolinda K
Saam met vriende
5.0
N Fees! Ons het lekker warm geslaap en die kaggel in die aand en oggend was n groot bederf. Wonderlike atmosfeer en Romeo was n ster.
Mei 2025
Frank N
Gesin met tieners
5.0
Great house in a great location. Very helpful host, lovely old house with everything that we needed, within walking distance to attract...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lynne Z
Saam met lewensmaat
5.0
A quaint stay in a quaint village. Romeo was a most gracious host. We loved our two nights at Stone Haven. The unit is small but very w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Hudson and Murray Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stone Haven at Nieu Bethesda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
R 825 R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R825
R 825 R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R 825 R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hudson and Murray Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100289d0bb235d131290b76b698bcbb22321972d168f26a4d95a2e847f772816c3bfde896800449aff2cae0f3b21f7133696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R550 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Corner of Hudson and Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.866125727446 24.555452677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang