Stone Horizon
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Montagu Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stone Horizon bied 'n uitsig oor die see, hawe en berge en is 'n lieflike 120 jaar oue kliphuis in Mosselbaai en is net 900 m vanaf die strand, Kaap Saint Blaize en die Punt.
Stone Horizon bestaan uit 2 duplekseenhede wat elk tot 8 mense kan akkommodeer. Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang maar 'n tussendeur maak dit moontlik dat die verblyf vir 'n gesin of groep van 16 mense bespreek kan word. WiFi is beskikbaar, en 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en skottelgoedwasser kan tussen die eenhede gedeel word.
Die grondvloer van elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 mense kan akkommodeer, 'n badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, asook 'n sitarea. Die leefarea maak ook oop op 'n dek, en privaat braaigeriewe is aan die agterkant van die huis beskikbaar.
Die eerste verdieping van elke eenheid beskik oor 1 groot slaapkamer met slaapplek vir 4 mense, en 'n aparte sitkamer en kombuisie. Hierdie leefarea maak oop op 'n dek met lieflike uitsigte oor die omgewing. Die dek het ook 'n tussenhek en kan vir groot groepe oopgemaak word.
Mosselbaai bied verskeie doendinge soos visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, asook doendinge soos ziplining, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum besoek, of inkopies doen by die Langeberg Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 40 Montagu Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Stone Horizon het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Montagu Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang