Successfully reported
+12

Stone House 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Bulshoekdam Resort, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 370 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

Stone House 2 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge.

Dié huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 11 enkelbeddens het. Gaste deel 2 badkamers wat albei toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, tesame met gratis WiFi.

Buite kan gaste 'n braai-area met addisionele buitesitplek geniet, wat 'n perfekte omgewing bied vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige berguitsigte ten volle benut. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

11

11 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

René Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R363, Bulshoekdam Resort, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stone House 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 370
per nag, vir 15 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 370
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R 5 370
per nag, vir 15 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Bulshoekdam Resort, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c590a54786d8c179cc88698bcd998182ab80c306bca1e8cc0ef593af40d71e6ac4409f6439fd58377b5c6ef22d39df33dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 370 per nag, vir 15 mense 5 5 1 5 R363 Bulshoekdam Resort 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0490569 18.8249548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang