Wag 'n Bietjie Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
-
Vanaf
R2 400R2 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wag 'n Bietjie Lodge is op 'n 1500 hektaar wildsplaas geleë en bied pragtige uitsigte oor die reservaat. Die plaas is 70 km buite Pretoria geleë.
Die huis het 'n grasdak en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. 3 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde kamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, sitplek en eetarea. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n asemrowende uitsig. Daar is ook 'n lapa met sitplek, en parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.
Wag 'n Bietjie Lodge is in 'n reservaat geleë en gaste het toegang tot 'n swembad, putt-putt, pooltafel en tafeltennis.
Die reservaat bied staproetes en wildritte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portion 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Wag 'n Bietjie Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang