Stoneyhall Farm
Beskrywing
Dié cabin het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Dié eenheid het ook 'n stoep, privaat ingang en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra brandhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvisvang is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag en sluit twee visse in. Gaste word aangeraai om hul eie stokke saam te bring. Die gasheer het wel baarsstokke beskikbaar vir huur per dag. Besorg asseblief die stokke terug na ontvangs voor vertrek.
Eenheidsonderhoud is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag en moet vooraf of met aankoms bespreek word.
Reddingsbaadjies vir die kano is beskikbaar vir huur en moet kontant betaal word.
Roeispane vir die bote word by die dam saam met die kano's gehou. Los asseblief die roeispane by die kano en kantel die kano om na gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kothuise beskik elk oor 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderarea bo het 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak in. Daar is ook 'n sit- en eetarea, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel, stoep en privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra brandhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvisvang is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag en sluit twee visse in. Gaste word aangeraai om hul eie stokke saam te bring. Die gasheer het wel baarsstokke beskikbaar vir huur per dag. Besorg asseblief die stokke terug na ontvangs voor vertrek.
Eenheidsonderhoud is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag en moet vooraf of met aankoms bespreek word.
Reddingsbaadjies vir die kano is beskikbaar vir huur en moet kontant betaal word.
Roeispane vir die bote word by die dam saam met die kano's gehou. Los asseblief die roeispane by die kano en kantel die kano om na gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Bushman's Nek-pad, D600 district road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang