Successfully reported
+45

Stony Point Beach House

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 6 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4254 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stony Point Beach House is 'n dubbelverdieping-strandhuis met selfsorggeriewe in die kusdorpie Bettysbaai. Dié houthuis is naby die natuurreservaat en 3 km vanaf die hoofstrand.

Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer, tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n versameling potte en panne. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke, Netflix en 'n kaggel. Die leefarea bied toegang tot 2 stoepe met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die berg.

'n Buiteswembad, vuurput en houtdek met 'n etenstafel is daar om jou ontspanne verblyf af te rond.

Binne 'n skamele 220 meter sal jy die ingang na Stony Point Natuurreservaat vind waar jy Afrika-pikkewyne in hul natuurlike habitat kan dophou.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Julia E
Saam met vriende
5.0
Lovely, pleasant and peaceful stay. Lovely and very pleasant stay! The house provided everything we could have possibly needed. Peacefu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Celest J
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Friendly host, not far from the penguins. Great location and an amazing home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Amy W
Saam met vriende
5.0
Wonderful stay at Stony Point Beach House. Phenomenal stay. The host was very welcoming and accommodating. They let us check out at a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Freddy V
Saam met vriende
5.0
Relaxation, tranquil views, beautiful house with amazing views from each window. The house is absolutely amazing, with tranquil views a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Olwethu N
Gesin met klein kinders
4.8
Nice & wonderful stay at Stoney Point Beach House. We had an amazing stay at Stony Point Beach, safety was there and a great accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4254 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stony Point Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4254 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeba2c4cb28debf19de2a987a9a88d02dded58d24e4f23545798f51074ab48a2108fc7afb5e7d0fb418b21fb588470f58aaf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 4254 Crassula Avenue Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.369712139836 18.89135227791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang