Successfully reported

Stop n Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Whm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjiese, goed versorgde oornagplek en terdee geniet! Baie lekker geslaap in netjiese, skoon, versorgde kamer met Elize wat ons so hartlik en vriendelik ontvang het. Sy het ons goed ingelig oor moontlike plekke om aandete te verkry. Haar ateljee is 'n moet om te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie vir jul vriendelike resensie, kom oornag gerus weer.

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal aanbeveel. Lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Plesier Pierre, julle is altyd weer welkom.

Ferdinand D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het bitter lekker gebly, dit was 'n baie lekker plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie, kom maak gerus weer 'n draai.

Gerhard K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker gebly in 'n rustige omgewing. Baie lekker gebly en aangenaam verras met die verblyf. Die gasvrou is baie gaaf en behulpsaam gewees. Sal hierdie verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie, julle was aangename gaste, altyd weer welkom. Stop'n Stay groete, Elize

Yolande K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sentraal, veilig, gemaklik en skoon. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie Yolande, jul is baie welkom om weer by Stop'nStay te kom oornag. Beste groete, Elize

Gerhardus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wat 'n talentvolle gasvrou! 'n Besoek aan haar gallery is 'n moet. Baie bekostigbaar. Heerlik geslaap en alles is binne loopafstand, in hierdie mooi dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie, kom gerus weer.

Neels D
1 nag
4.8
Apr 2025

Baie vriendelik verwelkom deur Elise. Baie hulpvaardig. Gerieflike kamer en badkamer. Lekker buite sitplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie, dit was heerlik om jul te akkommodeer. Kom gerus weer.

Marlene J
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Sal weer daar bly vir ruskans. Dit was baie gerieflik en maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Stop n Stay
Altyd weer welkom.

Lesley I
1 nag
4.0
Okt 2025

Comfortable overnight stay. Clean, comfortable, neat room, easily accessible - friendly reception and pleasant garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Stop n Stay
Kind of you, always welcome.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Schoeman Street, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c4e7875beb21bba4120658282c524a7ec71b4341d14b7bebbf1dc4a88a9932223d33b253d22c42ee8d4fa733f1cb0ce2c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3 Schoeman Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488340400616 22.538424176782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang