Storm Petrel
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Deo Gloria Street, Brittanica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Storm Petrel is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke. Die badkamer word deur albei kamers gedeel en beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Dit is in St Helenabaai geleë, net 500 meter van die see af en het 'n manjifieke uitsig oor St Helenabaai en 'n werkende vissershawe.
Die eenheid sluit braaigeriewe, WiFi, sonkrag, veilige parkeerplek, en linne en badhanddoeke in. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien. Die eiendom is troeteldiervriendelik.
Besoekers aan die baai sluit walvisse, dolfyne en verskeie seevoëls van die Arktiese en Antarktiese gebied in. Die stil en rustige omgewing en die vriendelike plaaslike inwoners maak St Helenabaai aan die weskus 'n moet vir ontspanning en vakansies in vandag se besige wêreld.
St Helenabaai en sy omgewing is ook bekend vir die lenteveldblomme. Postberg geleë in die Weskus Nasionale Park is wêreldbekend vir sy lenteblomme sowel as Darling, Clanwilliam en Namakwaland, wat almal 'n aangename dag se ry weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 8 Deo Gloria Street, Brittanica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Storm Petrel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Deo Gloria Street, Brittanica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang