Successfully reported
+10

Strand Cottage Unit C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Strand Cottage Unit C is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis wat in die hartjie van Swakopmund geleë is, 'n entjie van die Mole-strand af. Dit is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek in Namibië.

Dié kothuis bied slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; net die hoofslaapkamer het egter 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van hierdie kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is naby die Live It Fitness Centre wat 'n 25 meter verhitte swembad het. Hierdie eiendom is ook naby die Swakopmund Binnenshuise Sport- en Konferensiesentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 94

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Swakop Street, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Strand Cottage Unit C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa86629c34dd9259ffe8b90b7d3eb56a90342f5c6230bea39efe7ad7bf651b8d37b0b049a0c0d51163ea34683cf9e1c8afbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Swakop Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.684520262286 14.523619018465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang