Strandfontein Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Vygie Avenue, Strandfontein, West Coast, 8165, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Strandfontein Apartment is in die Weskus-nedersetting Strandfontein geleë en is 'n selfsorg, baie netjiese, losstaande eenslaapkamer-eenheid op dieselfde erf as die hoofhuis.
Verblyf beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas en vrieskas, 'n mikrogolfoond, outomatiese wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met 'n DVD-speler en klankstelsel. Die eenheid is bedraad vir DStv, gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart voorsien.
Die erf word omring deur mure en 'n gemotoriseerde hek. Die woonstel is net 500 m van die strand af.
Die instansie is nie troeteldiervriendelik nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 20 Vygie Avenue, Strandfontein, West Coast, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandfontein Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Vygie Avenue, Strandfontein, West Coast, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang