Successfully reported

Strandfront in Jakkalsfontein

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Belinda F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Die mooiste plek. Dit was soos om in 'n kunsgalery te wees, elke keer as jy uitkyk, is dit net nog 'n mooier skildery. Die huis is pragtig en met alles toegerus wat jy moontlik nodig kan hê. Die hele ervaring was wonderlik. Die staproetes is duidelik gemerk, die bokkies en volstruise en die plantegroei was pragtig. Om op die stoep te sit en te kyk hoe speel die dolfyne, dit was 'n groot bederf. Daar is eintlik nie genoeg woorde om hierdie stukkie hemel op aarde te beskryf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Niel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Oystercatcher, Jakkalsfontein, 7352, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ef55d13f4697aed144571b7584e4da61e88e566488c28cb51769327789571db75960483f157f4b8a51673d23b718b9e737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 73 Oystercatcher Jakkalsfontein 7352 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.412866283528 18.24072235034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang