Successfully reported

Strandkiewiet 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Monnique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Both Bettie and Boeta treated us like family and our room was perfect! Unbelievable - like coming home to family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike plekkie om omgewing te verken. Heerlik gebly, puik diens van eienaar ontvang. Die eenheid is in 'n baie rustige deel van Jacobsbaai geleë en binne kort stapafstand van die strand. Die eenheid is ook goed toegerus en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf in Strandkiewiet 2. Alles was so mooi, skoon. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf in Strandkiewiet 2. Alles was so mooi, skoon en netjies! Pragtige kamer met soveel ekstratjies wat dit net spesiaal maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Besoek aan Jacobsbaai. Strandkiewiet 1 is 'n pragtige plekkie, so keurig ingerig! Die gasvrou is baie vriendelik. Ons het heerlik gebly, en ons hart verloor op Jacobsbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Dit was ‘n groot plesier om jul te kon huisves. Die eenheid was skoon en netjies agtergelaat. Dankie. Daar was goeie kommunikasie tussen ons. Groete

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Beknop. Strandkiewiet 1 is nie 'n selfsorg eenheid nie. Dit is 'n puik gemeubileerde en suite kamer met 'n klein kombuishoekie. Iets wat ek verwag van 'n goeie hotelkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Susan C
1 nag
4.2
Apr 2025

Safe and adequate. Bettie was a wonderful hostess. The room was very clean and neat and had everything one needed. The only problem is that the room is very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Dit was goed om Susan te kon huisves. Ek neem kennis van jou probleem met die eenheid se grootte. Vir een persoon vir een nag, selfs vir ‘n naweek, is die eenheid baie goed ingerig en daar kan gemaklik rondgebeweeg word.

Claire A
1 nag
5.0
Sep 2024

Vakansie wegbreek. Die woonstel was skoon en netjies en baie rustig stil - net oorkant die see. En daar was 'n Nespresso masjien en pods - wat 'n lekker ekstra bederf! Baie dankie, ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag
5.0
Aug 2024

Bettie het 'n pragtige plekkie en is 'n baie netjiese plekkie. Rustige omgewing. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Baie dankie, groete

Rudi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvryheid en die perfekte blyplekkie by Strandkiewiet 1 het gesorg vir 'n wonderlike ku. Heerlik gekuier en die weer en omgewing was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Rudi en Barbara is wonderlike, gemaklike gaste. Dankbaar dat jul die tyd hier by ons geniet het. Kom gerus weer.

Hugo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bettie het ons baie vriendelik ontvang en ons was beïndruk met die netheid. Ons het heerlik gekuier en die plekkie is pragtig en baie netjies. Ons twee het niks meer nodig gehad nie en dit is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Strandkiewiet 1
Baie dankie. Ons streef daarna om die akkommodasie so gerieflik, gemaklik en veilig vir ons gaste te maak. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Strandkiewiet Halfmaan, Tooth Rock Estate, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf814aa5a9a8aad2f8127eb8e7bb4e6902960405e0f578e2d92937bc0a535f6f0ee227c474fb37d996c9945c27e74d464abc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 24 Strandkiewiet Halfmaan Tooth Rock Estate 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.982446653934 17.882450661311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang