Strandkiewiet 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Strandkiewiet Halfmaan, Tooth Rock Estate, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strandkiewiet 1 is 'n knus vakansie-suite in die skilderagtige dorpie Jacobsbaai, wat gemaklike selfsorgverblyf met verhit-en-eet-geriewe bied. Die ateljee is aan die eienaar se huis vas en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. 'n Omsetter en batterye verseker dat die eenheid nie deur kragonderbrekings beïnvloed word nie.
Die oopplan-ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en bevat 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv en WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met trappe, 'n tuinbankie en beide 'n Weber-gas- en houtskoolbraai. Veilige parkering is beskikbaar op die eiendom langs die eenheid.
Die eenheid is 300 m van die strand af, waar gaste aktiwiteite soos fietsry en stap kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Strandkiewiet Halfmaan, Tooth Rock Estate, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandkiewiet 1 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Strandkiewiet Halfmaan, Tooth Rock Estate, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang