Successfully reported
+13

Strandloper 20

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Strandloper 20 is 'n ruim vakansiehuis wat in die kusdorpie Jacobsbaai geleë is.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Op die boonste verdieping het slaapkamer 3 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens. In die leefarea is daar 1 slaapbank wat ideaal is vir kinders. Die eenheid het ook 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die huis het ondervloerse verhitting en 'n kaggel in die leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Op die stoep langs die see is daar 'n ingeboude braai en 'n lang tafel om buite te eet. Gaste het ook toegang tot beskutte parkeerplek met 'n afdak.

Vir veiligheid is die huis toegerus met 'n alarmstelsel en vensterbeskerming.

Jakobsbaai is 'n unieke Weskusdorpie wat verskeie doendinge bied soos voetslaan, visvang, bergfietsry, kanovaart en swem in die baai. Besoekers kan pragtige nabygeleë dorpies soos Paternoster, St. Helenabaai, Langebaan, Hopefield, Darling en meer verken.

Om hierdie geleentheid om af te skakel en te herlaai ten volle te geniet, is daar geen TV of Wi-Fi in die huis nie. Jy is egter welkom om jou eie saam te bring.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Karin V
Gesin met klein kinders
5.0
Hemels. Dit was ongelooflik! Die huis is ruim en goed toegerus, perfek vir 2 gesinne om gemaklik te bly. 200 m se stap van die see af. En heerlike gro...
Sien meer
Sep 2025
Tianca S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker vakansie gehou. Baie dankie, sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly saam vriende.
Mei 2025
Monique R
Gesin met tieners
5.0
Relaxing home away from home. Lovely venue with some wonderful personal touches. Close to the beach area, very safe and quiet. A great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Heleen B
Saam met vriende
5.0
Salig en rustig! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Heerlik gerus. Sal beslis dit aanbeveel. Gasvrye ontvangs!
Apr 2025
Nicolas R
5.0
Cozy, peaceful and clean. It was very peaceful, lovely friendly neighbours, shop was very nearby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandloper 20 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4Rd3Iq3muDZsDegIeQYMNESywXQco8VLfcXR8JZYdEvEGHDgq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 47 5 1 5 20 Strandloper Street Moerie se Baai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980485752379 17.886519004963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang