Successfully reported

Strandloper 3

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Christien E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik. Dit was fantasties, die view was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

We felt safe on the property. Very close to a beautiful clean beach. Wonderful weekend. Property is beautiful. We felt safe and secure. Close to the beach and to town. No gas for the gas braai, but a standard braai was supplied instead. The beach is beautiful and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Strandloper 3
Hi there Thank you for your nice review. I will let the owner remove the gas braai.

Riette K
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Lieflike woonstel, baie skoon en netjies, goeie ligging! Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was prentjie mooi. Goeie ligging, naby alles. Plek was baie netjies en skoon. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juandre R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Onbeskryflik, asemrowende. Die plek is regtig 'n belewenis. Mense se diens is uitstekend. Kom in die flat, alles was mooi skoon. Maar die beste van alles is om op die balkon te staan en die see te sien. Onder by die see is daar 'n restaurant, winkel vir roomys en 'n winkel vir kos. Albei was baie lekker. In die anderkant is daar kickboats en so klein hiking trail waar jy die waterval kan sien. Daar is 'n spar en 'n apteek is loopafstand so alles is regtig gerieflik. Ek kan regtig nie wag om weer te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Baie lekker en rustig. Wonderlike, rustige plek! Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Was baie lekker, sal enige tyd weer daar bespreek. Sal aanbeveel om skadunet of afdakke te hê vir voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Rustig en die see-uitsig is uitstekend. As mense wil gaan rus is die plek beslis die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Goeie ligging, veilig, privaat. Veiligheidshek na stoep stukkend. Luver werk nie by gangvenster. Voordeur sit vas op grond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

It was a wonderfully weekend to us, we really enjoyed it. And was a great pleasure to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alan W
Kort verblyf
4.2
Mrt 2022

Relaxing and awesome view. The only problem we had is that the check list was not updated or checked by agents, as housekeeping said that 2 chairs were broken on departure but were already broken on arrival. There was also only 5 chairs and not 6. The front security door was broken and the bedding was very worn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin Street, 3 Strandloper, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551fea5742743fe1577b26c1c3880f75ef86995d1923ab0c7d6bd990703f92bb0395116648715bc13d24d0daaa9a4ae9821a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Colin Street 3 Strandloper 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.83397 30.394448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang