Successfully reported

Strandloper

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dinah N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed geleë verblyf en aangename mense om mee te deel. Baie aangename verblyf, wat goed geleë is. Ontvangs vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan, indien Stilbaai toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Strandloper
Dankie Dinah vir jou positiewe terugvoering. Is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom gou weer kuier.

Seema G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Excellent stay. Spent the Easter weekend with my family at this spectacular establishment. Uninterrupted, stunning views and the apartment is well maintained and very clean. Definitely one of the better establishments that I have visited. The host was very friendly and accommodating. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende blyplek vir vakansie. Die lugting is uitstekend. Die plek is mooi, netjies met alles wat nodig is. Skoon, mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter Graham L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent beach holiday rental. Everything was great. Perfect location, lovely view, well appointed, comfortable. Everything we needed was there and all worked. Host, Trudi, although we didn't meet her, was a phone call away and most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hoogtelik aanbewysbaar! Ons sal beslis teruggaan! Asemrowende uitsig! Veilige, gemaklike en baie netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige uitsig oor die see en riviermond, naby die strand vir vinnige swem. Ons het baie lekker gebly. Strandloper het die perfekte ligging en alles wat nodig is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Hoogs aan te beveel. Baie lekker vakansieverblyf met pragtige uitsig en ligging. Huis het alles wat nodig is om 'n goeie vakansie te mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Die ekstra beddens is in 'n loft en nie geskik vir tieners of volwassenes nie. Die plek het 'n uitstekende ligging by die riviermond. Dis totaal selfonderhoudend. Bring jou eie handewasseep, toiletpapier, ens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trudie
Strandloper
Dankie Johan vir jou terugvoering. Ek beveel aan dat my gaste die foto's op die profiel deeglik bestudeer om sulke misverstande te voorkom en ook in gedagte hou dat die plekkie self sorg is. Toiletpapier is beskikbaar vir die eerste dag of twee, maar daarna is dit die gas se verantwoordelikheid. Bespreek gerus volgende keer self sorg eenheid 1 as julle vier volwassenes is.

Irma J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Heerlik, net koud. Baie goeie ligging, vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Peacefulness. Nice views and a very neat place. Could do with more privacy when sitting outside. The shower in the main bedroom can also be improved. The rest was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 175

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Waterkant Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALDOL0sJOF2isX9zOnp3VJrOcs5e5elU3xDsYHv34HG1SNX9Kr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 73 Waterkant Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379538509893 21.421545997518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang