Successfully reported

Streamway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon en gerieflik, mooi uitsig. Het lekker gebly en gevry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Dit was lekker om julle by Streamway te ontvang. Goeie wense vorentoe.

Suretha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tjoepstil en pynlike netjiese verblyf! Heerlik gebly! Tjoepstil en pynlike netjiese verblyf. Jy kan die see hoor, sien en ruik. Inligtingsboekie bied 'n wye oorsig van die hele uitgebreide area en dis ook daarin wat ons kon vasstel dat dit die "kliklangtoonpadda" familie is wat ons die heeltyd in die stroompie langs die huis kon hoor. Die perfekte gasvrou van 'n baie goed georganiseerde selfsorgverblyf. 'n Groot gerieflike kombuis met alles wat jy moontlik nodig mag kry is tot jou beskikking. Genoeg en goed geplaasde muurproppe om al jou "goeters" te laai. Baie meer spasie in eenheid as wat dit lyk op foto's. Sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Baie dankie vir die goeie resensie, Suretha. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Baie dankie vir al die bederfies. Ek hoop ek sien julle weer.

Johanna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Quiet, scenic and just what we needed! We had a delightful 3 days at Streamway. Marianne is an excellent host who really made our breakaway a special one. Her place is neat and tidy and all the small things, like the flowers in the flat, the chocolates at our bedside tables, made it truly special. We felt safe and had excellent views of the ocean. This place is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Thank you for your kind words. It was an absolute pleasure to host you. Go well. Marianne

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Dit is nou wel bietjie laat, maar dit was lekker om julle by Streamway te ontvang. Ek hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete Marianne

Ruark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect! It was the perfect place. We could see the sea, which made it special. The hostess was wonderful. Appreciated DStv, to see cricket. And WiFi!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Ruark, dit was 'n plesier om julle by Streamway te ontvang. Ek hoop julle kom weer. Vriendelike groete.

Jackie C
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Sielerus. Ons het heerlik by Streamway gebly. Die ligging is presies wat ons nodig gehad het, stil en baie rustig. Die huisie was mooi skoon, het 'n see-uitsig, en so sorgvuldig toegerus, tot 'n teepot. Die gasvrou het seker gemaak dat ons alles het, was baie vriendelik, en behulpsaam met enigiets wat ons wou weet of nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Baie dankie vir die mooi woorde, Jackie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Goeie wense. Marianne

Jean Yves B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Delighted with our stay. The location and the apartment are perfect. And you will be charmed by Marianne's warm welcome, her helpful advice, and her availability.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
It was such a pleasure to host you and the little ones. Thank you for being superb guests.

Mogamat Shamiel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Everything was very nice. Very nice. The host was very helpful. The place was very clean and the view with a beautiful sunset was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Dankie, Mogamat. Mooi wense vir julle.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
Streamway
Hallo Leonie, ek is bly julle het jul tydjie in Bettysbaai geniet. Vriendelike groete Marianne

Renee B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker ontspanplek vir 'n rustige wegbreek. Pragtige ligging. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die eenheid is baie goed toegerus en is skoon en netjies. Gerieflik ingerig. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Ek is bly julle het lekker gekuier. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Protea Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0773744c1db482c848266d6c2ec94a17dcf1f66324f37ae04cd2b360a9817764a2054aa9910f8334da164962f267363d518f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 3 Protea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356707040655 18.941018820777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang