Successfully reported

Strelitzia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Ilze H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Vriendelike mense. Heerlike, rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker. Dit was baie aangenaam en vir seker een van die lekkerste matrasse waarop ek al ooit geslaap het. As die eienaar my dalk kan kontak met die matras se naam, sal ek dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Strelitzia Guest House
Hannalie, ek sal bietjie gaan kyk en seker maak van die naam. Vir my is dit baie belangrik dat my gaste lekker moet slaap. Ek kom terug na jou.

Riette P
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mei 2025

Skoon maar nie luuks. Skoon en vriendelike diens, egter te duur vir wat jy kry.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Madeleine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Skoon en netjiese verblyf. Die eenheid was skoon en netjies, die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid D
1 nag
4.6
Jan 2022

Very friendly welcome and goodbye from the owner, room and bathroom were very clean. We needed to go to medi-clinic and was close by, approximately 500 meters. Also going out for dinner at night close by and great restaurants nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Perfect stay for one night stop over. We were glad we were not staying in the front units, as the neighbor across the wide road was playing extremely loud music early on a Saturday morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gysa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Netjies, skoon, veilig en gerieflik! Beveel aan vir enige iemand wat wil oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
1 nag
5.0
Jul 2018

Sal nooit weer by ander plek slaap in Welkom. Netjiese, skoon verblyf naby Mediclinic. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Kan vir enige iemand wat in Welkom moet oornag aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2018

Teleurstellend. Oorspronklike verblyf nie beskikbaar nie. Moes in granny flat bly van huurder wat met vakansie was. Was baie ongemaklik en die stort vuil.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Lategan Road, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a9e95816cb615e64e9aa2aa70c718445725529a02fd7aa85270c19659f75e543b0fb2dbeb07e5c38cb6fbf0e422bc43fa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 4 Lategan Road Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 09:00 -27.987573652612 26.726711582838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang