Stroll and Stay Hermanus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stroll and Stay Hermanus bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hermanus, Wes-Kaap — ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens het die eenheid 'n slaapbank geskik vir 'n kind, sowel as 'n kindermatras.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 'n rusbank en 'n TV, asook gratis WiFi.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gianni Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 27 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Stroll and Stay Hermanus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang