Successfully reported

Stroois

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Reinhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike uitsig oor die see. Veilig en baie rustig. Indien jy rustigheid soek, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en kalmerend. Stroois is met alles toegerus wat jy nodig het. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die uitsig oor die see is vanuit alle vertrekke en beter as dit kry mens nie. Stroois is geleë in 'n rustige area met geen geraas behalwe die breek van die branders op die rotse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Beste Reinier, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en is baie bly dat die verblyf 'n aangename ervaring vir julle was.

Megan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stay was great - a weekend which felt like a holiday by the sea. Our stay was great - a weekend which felt like a holiday by the sea. It has a very pleasant beach house beach escape feeling. It was an all-around lovely stay. Easy check-in and check-out experience. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Dear Megan, thank you very much for the review. It was a pleasure to host you. Thank you for leaving Stroois beautifully clean.

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Would I come back? No. The view was amazing, but the host was very rude (numerous times). Also, his dog kept coming into our house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Woutrine
Stroois
Ek glo jou gradering is onregverdig en ek sal dit waardeer as jy die spesifieke voorvalle kan noem waarin Ben ongeskik was. Ons het hard probeer om vriendelik en behulpsaam te wees. Ons het die hond van jou kleinseun gevoed en jou kleindogters gehelp op hul versoek. Ons het ook gesien dat jou familie hul wasgoed in Stroois was, maar het dit nie kommentaar gegee nie. Ek stel dit op prys as jy die geleenthede kan aandui wat jou gradering regverdig. Vriendelike groete.

Arno S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Son, see, springbokke en 'n beeldskone uitsig! Dit was regtig baie lekker gewees, kon nie vir 'n beter lentedag/naweek gevra het nie. Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer.

Ettiene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die kuier by Stroois in Stilbaai was 'n idilliese see-ervaring. Idilliese see-ervaring by Stroois in Stilbaai: Ons het die voorreg gehad om 'n naweek deur te bring by die pragtige vakansiehuis, Stroois, geleë langs die kus in Stilbaai. Hierdie ervaring het alles oortref wat ons gehoop het vir 'n ontspannende wegbreek. Ligging en uitsig. Stroois se ligging is uitsonderlik. Die huis is letterlik 'n paar tree van die see af, wat dit 'n perfekte bestemming maak vir enigiemand wat hul hart aan die kus verloor het. Elke oggend het ons gewakker geword met die rustige klank van die branders en 'n ongeëwenaarde uitsig oor die glinsterende water. Verblyf. Die huis self is ruim, goed ingerig en uiters gemaklik. Dit het al die geriewe wat jy nodig mag hê vir 'n selfsorgverblyf, van 'n volledig toegeruste kombuis tot 'n gesellige sitkamer met 'n groot binnebraai. Die slaapkamer was net so gerieflik, met skoon beddegoed, pragtige uitsig en 'n rustige atmosfeer wat sorg vir 'n goeie nagrus. Gasvryheid. Die eienaars het ons welkom laat voel. Ons is vriendelik ontvang en het vinnig tuis gevoel in hierdie huis weg van die huis. Die aandag aan detail en die skoonheid van die eiendom toon duidelik dat hulle omgee vir die ervaring van hul gaste. Aktiwiteite en omgewing. Stilbaai self bied 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite vir enigiemand wat wil verken en avontuur soek. Ons het heerlik gestap op die strand, plaasmarkte besoek, en selfs 'n bietjie van die plaaslike geskiedenis opgeslurp. Die ligging van Stroois is ideaal vir hierdie soort verkenning. Afronding. Kortom, ons verblyf by Stroois in Stilbaai was 'n onvergeetlike ervaring. Dit het ons die geleentheid gegee om te ontspan en te herlaai te midde van 'n pragtige natuurtoneel. Ons beveel hierdie vakansiehuis sterk aan vir enigiemand wat op soek is na 'n stukkie paradys langs die Suid-Afrikaanse kus. Waardering: 5/5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Liewe Ettiene, dit is die mooiste terugvoering wat ons nog ooit gekry het. Baie, baie dankie. Ons waardeer dit opreg.

Marika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Truly the best view in Stilbaai. In an estate with natural vegetation, a lot of space and characteristic houses. Very exclusive without being pretentious. The place was perfect. And the view! Oh my! Ben was incredibly attentive and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Baie dankie Marika. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te ontvang. Groete Woutrine en Ben

Cobus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Rustig, kalmerend, die perfekte plek om by af te skakel. Ons het die naweek baie daar geniet. Dit is heel rustig, dit is 'n baie lekker plek waar jy kan afskakel en vergeet van alles. Die huis is baie groter as wat dit lyk op die foto's. Die huis het 'n baie mooi uitsig op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kom gerus weer. Ben en Woutrine

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Rustige omgewing met wonderlike see uitsig. Baie lekker gebly, met die natuur so om ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Woutrine
Stroois
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was ‘n plesier om julle as gaste te hê. Vriendelike groete. Ben en Woutrine

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lovely view. We had a lovely stay and the view from our front verandah was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Siffie Oord, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQGNRxMkdK4paVUZDb0mNL6ZnNRXHf7zkboGj5J5KxJypI7NYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 1 Siffie Oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.400252855845 21.411827802658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang