Successfully reported
+17

Stroois

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Siffie Oord, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid sit op 'n ou duin wat oor die Indiese Oseaan uitkyk en bied gaste die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te ervaar.

Verblyf beskik oor 'n volledig toegeruste eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Twee in 'n en suite-slaapkamer onder die Kaapse grasdak dakrand op die eerste verdieping en 2 in 'n rietskermkamer met 'n dubbelstapelbed met aparte toilet en wasbak op die grondvloer. Die tweede slaaparea word aanbeveel vir kinders/tieners.

Eetgerei, breekware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer, toegerus met 'n TV, sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskas/vrieskas, 'n vierplaatstoof met oond en 'n binne- en buitebraai-area. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Stilbaai vorm deel van die bekende Tuinroete. Dit is geleë langs die oewer van die Goukouriviermond waar dit die Indiese Oseaan aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika ontmoet. Die dorp kan per pad bereik word en lê 26 kilometer vanaf die afdraai van die N2 hoofpad tussen Mosselbaai en Riversdal.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reinhard M
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike uitsig oor die see. Veilig en baie rustig. Indien jy rustigheid soek, is dit die plek vir jou.
Aug 2025
Reinier V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en kalmerend. Stroois is met alles toegerus wat jy nodig het. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die uitsig oor die see is vanuit ...
Sien meer
Mrt 2025
Megan D
Saam met lewensmaat
5.0
Stay was great - a weekend which felt like a holiday by the sea. Our stay was great - a weekend which felt like a holiday by the sea. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Arno S
Saam met lewensmaat
5.0
Son, see, springbokke en 'n beeldskone uitsig! Dit was regtig baie lekker gewees, kon nie vir 'n beter lentedag/naweek gevra het nie. Dankie vir alles...
Sien meer
Sep 2024
Ettiene S
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier by Stroois in Stilbaai was 'n idilliese see-ervaring. Idilliese see-ervaring by Stroois in Stilbaai: Ons het die voorreg gehad om 'n naweek ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Siffie Oord, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stroois het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Siffie Oord, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQGNRxMkdK4paVUZDb0mNL6ZnNRXHf7zkboGj5J5KxJypI7NYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 1 Siffie Oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.400252855845 21.411827802658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang