Successfully reported
+102

Struisbaai Beach House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Seewier Street, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Struisbaai Beach House is in Struisbaai geleë. Ideaal geleë 2 blokke vanaf die strand, hawe, restaurante, kroeg en mini-winkelsentrum. Vir die strandliefhebbers is ons net 7 minute se stap weg.

Die verblyf beskik oor 4 ruim slaapkamers waarvan almal ingeboude kaste, linne, bad- en swemhanddoeke het. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, Kamer 3 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en Kamer 4 het 'n driekwartbed en 2 enkelbeddens beddens. Daar is 3 badkamers waarvan 1 en suite is met 'n stort en 'n bad, van die ander 2 badkamers het 1 'n stort en 'n bad en die ander het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n moderne kombuis en volledige opwaskamer met dubbelwasbak, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, ekstra yskas asook 'n gasstoof, oond en mikrogolf. Daar is 'n eetkamer met 'n minibar-toonbank, sitkamer met 'n TV, DVD-speler en volledige DStv-boeket. Die braaikamer het 'n sitarea asook 'n eetarea met 'n TV met DStv en 'n binnebraai.

Buite is 'n draagbare braai met 'n sitarea en 'n swembad.

WiFi is beskikbaar vir gaste.

Struisbaai is 'n oulike vissersdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rehahn K
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning place, loved it so much. It was fantastic! Will recommend to all family and friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Melissa D
5.0
Heerlik gekuier. Baie goeie ligging. Netjiese, skoon huis met alles wat jy nodig het.
Aug 2024
Alico B
5.0
We had a great time, thank you. We really enjoyed ourselves, the place was exactly what we were looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jacky J
4.8
It was awesome! Our stay was fabulous. We had a wonderful time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Amy L
4.4
Restful. The stay was excellent, and the host was warm and inviting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 36 Seewier Street, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Struisbaai Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Seewier Street, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71bf7767266212e6d93b53525b276be08c69e4f4e8feaaf207469f6941554381bb349e660e55dafb6eb2b6534f532d952b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 74 5 1 5 36 Seewier Street Struisbaai 4 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.803714765132 20.056581348181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang