Successfully reported

Struisbaai Studio Apartment @ Protea 32

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rondgeloop in die omgewing en ook 'n paar lekker eetplekkies raakgeloop. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Die bed is uit die boonste rakke en ons het heerlik geslaap. Daar was ook koffie, tee, beskuit, jogurt en vars melk voorsien. Dit is iets wat ons nie baie teekom nie. Dan is daar nog die pragtige uitsig oor die fynbos en die see. Baie spesiaal. Francois is 'n fantastiese gasheer. Gaan gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Onbeskryflik lekker. Die kuier was uitstekend. Die uitsig oor die Naure Reserve asemrowend. Die verblyf van hoogstaande gehalte, en die vriendelikheid van die eienaar besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Struisbaai Studio Apartment @ Protea 32
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is verheug dat jy lekker by ons gekuier het. Ons vertrou ons sien julle gou weer. Groete, Francois & Welna

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview Drive, L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61e9ec02a819980dc5d57031c71a506fae58b93b2505291afae79fa4ef0571e7fecf8e12da76bf52633c7dc6e3faef68c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Oceanview Drive L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.813719355388 20.02213213925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang