StruisVogel
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 8 Des 2025.
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 650R1 767 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
StruisVogel is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 10 gaste in Struisbaai met 'n houtvuur-warmbad.
Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers is op die grondvloer, waarvan een 'n koningingrootte-bed het en die ander 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer is gemeubileer met 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring. Die patio is onderdak en het gestapelde vensters en deure wat toe is om teen die reën en wind te beskerm.
Die groot oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitkamer ontspan en gebruik maak van die binnenshuise braai-area.
Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n onderdak braai-area en kyk uit oor die see. Parkering vir 4 voertuie word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, swem, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, asook walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die omgewing, die Spookdraai-staproete of die Rasperpunt-staproete, te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 155
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink StruisVogel het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang