Successfully reported

Strydomsvlei Karooplaas

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
5.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0
Carin C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Die verskillende diere was pragtig. Die Duiker, skilpaaie en perde was pragtig. Dit was baie rustig. Geen opvangs, so geen oproepe. En geen televisie. Wegbreek van stad lewe was 'n belofte wat behou was. Wat 'n belewenis om te leer van die "donkie" soos eienaars dit noem om water warm te maak. Was baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Alida
Strydomsvlei Karooplaas
Glo julle is uitgerus en lus vir die nuwe jaar!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 350
per nag, vir 13 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 350
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R 5 350
per nag, vir 13 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomsvlei Farm, R407, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACCpk2hkOCkHYhpQRGSoTHZO75O9R8EaAo8SltyKovKiMHRYvQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 350 per nag, vir 13 mense 1 5 1 4 Strydomsvlei Farm R407 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.207997873859 23.047768397984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang