Studio @ 142
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 142 Evans Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio @ 142 is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom in die lewendige Glenwood en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mini-stoof en oond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv, gratis WiFi en strykgeriewe is ook beskikbaar vir gaste.
Buite kan gaste maaltye buite geniet op die gemeubileerde patio met uitsig oor die swembad. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Queensmead Mall 1.6 km weg en Golden Mile Beach is 5.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 142 Evans Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 142 Evans Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang