Studio 12
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Navarre Avenue, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 12 bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n enkelpersoon, 'n paartjie of vriende, in 'n stil woonbuurt in die kusdorp Strand.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens, wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 en 'n aangewese werkspasie word vir gerief bygevoeg. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar; daar is egter geen TV beskikbaar nie.
Gaste het toegang tot 'n braai-area, en veilige parkering word dwarsdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Strandstrand 2.5 km weg, terwyl Strand Gholfklub 3.3 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Navarre Avenue, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio 12 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Navarre Avenue, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang