Successfully reported
+8

Studio 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Studio 27 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n oornagverblyf in Parow-Noord aangesien dit naby baie winkelsentrums en ander sakeparke geleë is.

Die eenheid is net 5 minute se ry vanaf Panorama MediClinic, Louis Leipoldt MediClinic, Netcare N1 City, Tygerberg Ooghospitaal en Panorama Onkologie. Dit is ook net 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 25 minute na Tafelberg. Die naaste winkelsentrums is binne 10 minute se ry. Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 15 minute se ry per motor.

Dié ateljee kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 2 enkelbeddens. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 281

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 27 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a3526d8885e0b53461b4f3083097e1dcb52dc9e0e58667d7ffcaf75b1f24d33c5e6a592c110f7c46063e1c2f3618678cbec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 27 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8915839 18.5777685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang