Studio 5- Huis Piron
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 van Riebeek Street, Huis Piron, Stellenbosch Central, 7600 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 5 - Huis Piron is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel op die eerste verdieping in die hartjie van Stellenbosch, 'n entjie se stap vanaf die Universiteit Stellenbosch, die Botaniese Tuine, Coetzenberg-stadion en Bergroete, asook verskeie restaurante, museums, galerye en winkels.
Hierdie eenslaapkamer-ateljeewoonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en het 'n ontbythoekie met stoele. Boonop is daar 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die aangrensende sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n klein balkon wat uitkyk na die groot boom en die stil woonbuurt. Gaste kry kelderparkeerplek op die perseel.
Die ateljee is 'n ideale gerieflike basis om die omliggende restaurante, museums en historiese wynlandgoedere in hierdie deel van die Kaapse Wynlande te verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is 38,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 van Riebeek Street, Huis Piron, Stellenbosch Central, 7600 , Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 van Riebeek Street, Huis Piron, Stellenbosch Central, 7600 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang