Successfully reported
+23

Studio 54

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Fifth Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 54 is in die hartjie van Walmer en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n rusbank, 'n platskerm-TV en 'n aangewese werkspasie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Little Walmer Gholfbaan 2,4 km ver en 'n rits restaurante is ook naby geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sikelelwa K
Saam met vriende
5.0
10/10. It was wonderful, definitely will book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Liezel D
5.0
Gerieflike en cozy eenheid. Pragtige plek met 'n mooi kunstige flair, aandag is gegee tot die fynste detail. Baie lekker gebly, plek toegerus met alle...
Sien meer
Jul 2025
Norton D
5.0
Perfect. Studio 54 is a great place to stay, very neat, perfect location, within walking distance from a shopping centre. The owner was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jody B
Saam met lewensmaat
5.0
Well stay. All good. The stay was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Izanke D
5.0
Het heerlik gebly! Sal beslis weer van hulle gebruikmaak. Naby aan die lughawe. Had a very lovely stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 54 Fifth Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Studio 54 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Fifth Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fbc2a41efb32f64ca1420c025498b6caf0678548e54c29c2ff23ecdbb8fc889c8ab97f2678412d8e5de07d64929898a9bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 54 Fifth Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974622748632 25.596402946033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang