Studio Apartment - Tool Shed
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 055 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Studio Apartment – Tool Shed is in Town Hill, langs die bekende Comrades Marathon-roete, geleë. Hierdie selfsorg-eiendom is ideaal vir gaste wat 'n rustige en ontspannende wegbreek soek.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV, terwyl die kombuisie toegerus is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan 'n verfrissende swem in die sprankelende swembad geniet, in die tuin ontspan met 'n goeie boek, of kinders vermaak by die speelgrond op die perseel. Vir diegene wat daarvan hou om aktief te bly, is 'n tennisbaan ook beskikbaar.
Verskeie restaurante is binne 7 minute se ry geleë. SuperSpar Parklane is 2.5 km weg, en die Pietermaritzburg Showgrounds is net 2 km van die eiendom af. Pietermaritzburg Lughawe is 9 km weg, terwyl King Shaka Internasionale Lughawe in ongeveer 1 uur en 30 minute bereik kan word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang