Studio Apartment Central Stellenbosch
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Apartment Central Stellenbosch is in die dorpie Stellenbosch geleë wat omring word deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate Jonkershoek en Simonsberg.
Die lugversorgde woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort oor die bad.
Die woonstel beskik ook oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n TV. Gaste kan ontspan op die balkon wat gemeubileer is met gemaklike buitesitplek.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is stapafstand van alle vermaakareas, restaurante en winkelsentrums af.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Plein Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang