Successfully reported
+22

Studio Apartment with Mountain View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1a Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R924 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio Apartment with Mountain View bied moderne akkommodasie in die hartjie van Kaapstad.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele en buite-eetplekke. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 3.2 km weg en Milton Beach is 6.4 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 1a Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 924
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 924
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1a Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4642f2e18fa5e4cc335ddb20eb1dc1b848aa86940e2f33575e53e3b12372ebbd98e44d8aa65a7c27445d0c93d47d747054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag, vir 2 mense 1a Albert Road Cape Town 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.9260851 18.4435281
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang