Studio at Sixty One
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Hofmeyr Street, Studio at Sixty One, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Studio at Sixty One, ook bekend as Studio at 61, bied 'n groot woonstel met twee verdiepings in 'n rustige area van Mosselbaai, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 oopplan-slaapkamerarea bo en 1 badkamer onder. Die boonste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is ook op die grondvloer beskikbaar. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n mini-yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, induksieplaat, eetgerei en breekware.
'n Leefarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix, en die oopplan-slaapkamerarea, is bo. 'n Eetkamertafel en slaapbank is onder beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot onderdakparkering (nie omhein nie), en diegene wat buitelugaktiwiteite soek, sal Santos-strand, The Point en De Bakke-strand naby vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 61 Hofmeyr Street, Studio at Sixty One, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio at Sixty One het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Hofmeyr Street, Studio at Sixty One, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang