Successfully reported
+24

Studio on 66

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 555 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Studio on 66 is geleë in Town Hill, langs die bekende Comrades Marathon-roete. Hierdie selfsorg-eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea sluit 'n eetarea, 'n toegewyde werkstasie en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n verfrissende duik in die sprankelende swembad geniet, in die tuin ontspan met 'n goeie boek, of kinders vermaak by die speelgrond op die perseel. Vir diegene wat aktief wil bly, is 'n tennisbaan ook beskikbaar.

Verskeie restaurante is binne 7 minute se ry van die eiendom geleë. SuperSpar Parklane is 2.5 km weg, en die Pietermaritzburg-skougronde is slegs 2 km van die eiendom af. Pietermaritzburg Lughawe is 9 km weg, en King Shaka Internasionale Lughawe kan in ongeveer 1 uur en 30 minute bereik word.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Studio on 66 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 555
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 555
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 555
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA635e6de710dea67dc928c97980ff9b7b1cc705d8fe24ef0297b19e17c23be4a8363139bffc303e33adf35ae6f18a09ab35be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 66 Henderson Road Town Hill 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5873954 30.3579125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang