Successfully reported

Studio on Swansea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Joshua M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Worth every cent. It was perfect. Exactly as advertised and close to every activity I had planned. Luxury for such a cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great! It was great - no problems booking in or out, the room was neat and clean, everything worked. The stay lacked nothing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Gorgeous studio, close to amenities, perfect for my requirements. As advertised. Ideal for my requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Uitstekende waarde vir geld. Pragtige plek in 'n rustige, veilige omgewing. Bitter netjies met al die nodige geriewe vir oornag. Tipe plek waarheen ek volgende keer my vroulief sal saambring - baie romantiese potensiaal. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Kwaliteit, sentraal en privaat. Ek het vreeslik lekker gebly by Studio on Swansea. Baie veilig en sentraal aan die Rosebank/Sandton area. Eenheid is groot en baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Net die beste kwaliteit toerusting, beddegoed en afwerkings. Lekker privaat en puik diens van eienaars. Die gekleurde venstertjies gee baie karakter. Baie goeie waarde vir geld. Ek kan hierdie plek baie hoog aanbeveel en bly enige tyd weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Great, safe and comfortable. A good stay, helpful host and a place I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjarko D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Heel voldoende vir oornag verblyf. Oor die algemeen 'n lekker blyplek. Stadsverkeer geraas is ietwat steurend vroeg aand, maar deur die nag is dit nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lillian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Breathtaking. It was easy to locate, the host was warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Jy het niks meer nodig nie! Puik verblyf, al ons behoeftes is met groot sorg bevredig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

The Studio on Swansea is spacious and comfortable. It's a unique space! It was a real treat to stay in the Studio on Swansea. Every little luxury has been provided. Sandra is a warm and welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 799
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 799
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Swansea Road, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed51e60a09cc9e800ffe23cb8773b21b9d9fd757409a01eea0cb0c1b453341fede504ee14d32505d54584ece39d5291824d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 23 Swansea Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.149853256454 28.030430845404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang