Successfully reported

Stukkie Genade

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wesley S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Super! Baie netjies, waarde vir geld, vriendelike gasheer. Ek sal weer bly. Dis naby aan hoofgeriewe vir 'n besigheidsreisiger. Goeie internet, Netflix. Meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig & baie gerieflik. Sal weer daar gaan bly. Baie gerieflik & die eienaar is baie vriendelik. Die plek is baie veilig & netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralize S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Stil omgewing. Ligging is reg. Plekkie het alles in wat jy nodig het. Ekself, my ma en broer het baie lekker gebly. Stil omgewing. Ligging is reg. Plekkie het alles in wat jy benodig. Skoon en netjies. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moulijn M
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Waarde vir geld. Ja, ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine C
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Nice and cozy. The place is nice and affordable. The place is nice and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Convenient. Clean. Relaxing. The place was friendly and accommodating. The place was neat and clean. The coffee was yummy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Gerieflik, veilig en skoon. Die verblyf was goed. 'n Elektroniese hek sou baie gehelp het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely, clean and neat. Host was very friendly and accommodating. Accommodation neat and clean. One of the better places we have stayed at in a long time. Will definitely be back. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Werklikwaar 'n stukkie genade! Ons het heerlik gebly (al was dit net vir 1 nag) - alles wat mens nodig het. Genoeg eetgerei en kombuistoebehore, opwasbak met vadoeke en opwasseep, lekker groot yskas, skoon kraakvars handdoeke, goeie WiFi - ons kon ons eie DSTV "stream" deur die slim TV of Netflix of YouTube videos geniet, tafel en stoele vir eet of werk, motor veilig agter 'n toesluithek, privaatheid, vriendelike ontvangs, ens. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag
5.0
Mei 2024

Wonderful. One of the best places I have stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6828903e0fcafe4166f30bf1ae29045d0197dfc00297dc0cb4eda6ddeda2206f54ec026f66ad3242e47c02a958787df9d86b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 2 Groningen Street Kabega Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.945748702309 25.49308897791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang