Stukkie Genade
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Stukkie Genade is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Ideaal vir 'n paartjie, enkellopendes of sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer, 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die oopplan-slaaparea 2 enkelbeddens bevat. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Vir gaste se vermaak is daar 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n netjiese tuin met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Hierdie verblyf is gerieflik geleë langs die N2-hoofroete. Van hier af kan gaste die pragtige omgewing, strande, winkels, restaurante en besienswaardighede binne 'n kort rit verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink Stukkie Genade het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang