Successfully reported
+58

Stutterheim Lodge

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geotsch Street, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stutterheim Lodge is in die dorpie Mokopane geleë en bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike en ontspannende bosveldatmosfeer. Mokopane is in die Waterberg-streek geleë, 'n bekoorlike landskap van grootliks onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, helder strome en golwende savanne, alles ryk aan inheemse plantlewe, voëllewe en wild – insluitend die Groot Vyf.

Die lodge bied verblyf in 'n keuse van gesinseenhede, enkelslaapkamers of selfsorg-eenhede wat elk lugversorging, TV met toegang tot DStv en privaat badkamers het. Sommige van die eenhede het braaigeriewe en 'n goed toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of 'n braai in die grasdak-lapa geniet. Daar is 'n restuarant op die perseel beskikbaar.

Die Waterberg is 'n gewilde safari-bestemming met 'n verskeidenheid wildreservate om aan alle behoeftes en begrotings te voldoen, terwyl ander doendinge om te geniet gholf, visvang, voëlkyk en olifantinteraksies insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.3
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Werny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Geotsch Street, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geotsch Street, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76Y01ySimKDIZ8xEhGsIAYxXyobiLIdBqGWdaqNs5gCFmuk5rH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 Geotsch Street Planknek 6 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.189176712427 29.049471616745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang