Big Bay Beach Club
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borneo Street, Unit 74 St Tropez, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Big Bay Beach Club is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in Big Bay, Kaapstad. Hierdie eenheid is die ideale keuse vir 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike verblyf tydens hul besoek.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n oordekte patio wat gemeubileer is met 'n eetkamertafel en 'n braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, tennisbane, minigolf en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rachel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Borneo Street, Unit 74 St Tropez, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borneo Street, Unit 74 St Tropez, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang