Successfully reported
+32

Stylish Green Point Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Main Road, Cape Royale, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 806 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stylish Green Point Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Green Point. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante en winkels. Ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, bied hierdie woonstel 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en albei slaapkamers het toegang tot hul eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan 'n Juliet-balkon met uitsigte oor die omgewing geniet en die gebou bied gaste toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n gimnasium en 'n koffiewinkel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Green Point Park, die DHL-stadion, V&A Waterfront en die Kaapstadse middestad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 47 Main Road, Cape Royale, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 806
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 806
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 806
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Main Road, Cape Royale, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA728270ce2d8764e0dff38298ca326dd869979f93a56f67cae8d8f6c27c05f710c1f5058ba4417e57cd69a92dce6cd6b5a5f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 806 per nag, vir 4 mense 47 Main Road Cape Royale 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.908846 18.41229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang