Successfully reported
+22

Stylish Modern Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Zimbali Wedge Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stylish Modern Holiday Home is 'n moderne en kontemporêre selfsorghuis in die Zimbali Wedge Estate aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Hierdie veilige woonlandgoed is ongeveer 3 minute se ry van Ballito se strande af, en die landgoed bied 'n swembad en plaaslike winkels.

Die stylvolle huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die leefarea het lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond, stoof en yskas. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer spog met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n klein privaat tuintjie waarvan gaste gebruik kan maak.

Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel wat die noodsaaklike toestelle aan die gang hou tydens beurtkrag.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 55 Zimbali Wedge Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stylish Modern Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Zimbali Wedge Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnyruuvhPtheCTkLQbFAkgutOOrxBGrMUMB5JbeKaf0kKydZnh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 55 Zimbali Wedge Estate Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.541664984657 31.195076426967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang