Successfully reported
+20

Stylish Stay on Florida

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 244 Florida Road, Unit 2 Reymar, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stylish Stay on Florida is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Windermere, ongeveer 2 km vanaf Morningside. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Hierdie woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n stoep-area. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en dit lei na 'n binnehof. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek. Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met sonstoele. Daar is onderdakparkeerplek en die verblyf is naby restaurante, kroeë, winkels, galerye en boetieks. Dit is net 'n entjie se ry vanaf Durban se beste strande, stadions, die ICC en kulturele besienswaardighede.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 244 Florida Road, Unit 2 Reymar, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stylish Stay on Florida het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 244 Florida Road, Unit 2 Reymar, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb5ebbc793b5e89677dcdc01f1d08e62e133abd9aad0fd5396a28341ae6a8a3dbb3df2d08c596f12dcb7a6ecc98501dddd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 244 Florida Road Unit 2 Reymar 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.830741901645 31.01430271461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang