Sudwala Lodge
- Kapasiteit: 248 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Sabie Road, R539, Schagen, 539, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sudwala Lodge is 'n toevlugsoord waar tyd stadiger word. Geleë langs die Houtboslooprivier in Nelspruit, is dit ideaal vir diegene wat ontspanning of avontuur saam met familie en vriende soek. Gaste kan die dag begin met 'n duik in die swembad, die staproetes verken, of die uitsigte vanaf hul patio geniet met 'n oggendkoffie.
Elke verblyfopsie is ingerig met gemaklike beddens en sluit 'n privaat badkamer in.
Die Sudwala-grotte is naby en bied 'n onvergeetlike ondergrondse ervaring. Die omliggende gebied bied ook geleenthede vir wildritte, skilderagtige ritte en waterval-uitstappies, sowel as stil oomblikke om eenvoudig te ontspan en die natuur te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Old Sabie Road, R539, Schagen, 539, Mpumalanga
- Gaste dink Sudwala Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 248 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Sabie Road, R539, Schagen, 539, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang