Sugar Beach 4A
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 250R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sugar Beach 4A is 'n ruim en smaakvol ingerigte woonstel langs die Umdloti-strand. Dié woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en spog met die mooiste uitsigte oor die see en getypoel. Dit is ideaal vir gesinne en vriendegroepe.
Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n eetkamertafel en die sitarea is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook lugversorging en braaigeriewe.
Sugar Beach het 2 parkeerplekke en is naby plaaslike restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Beach 4A het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang