Sugar Beach 5A
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 650R1 767 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sugar Beach 5A is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel in die veilige Sugar Beach-kompleks op Umdloti-strand. Die woonstel spog met 'n lieflike see- en getypoel-uitsig en is ideaal vir gesinne en vriendegroepe. Die eenheid is naby plaaslike restaurante en winkels geleë.
Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ander klein toebehore toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gaste kan op die L-vormige rusbank voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die leefarea lei via 'n skuifdeur na die balkon, waar daar sonstoele, stoepmeubels, 'n etenstafel en 'n gasbraai is.
Die Sugar Beach-kompleks bied 2 aangewese parkeerplekke vir dié woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Beach 5A het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang